1,195円
Moeg vir skale, maatbande, uitmergelende oefening en uithonger-diëte? Moeg vir die stryd om gewig te verloor, net om dit weer op te tel? Hierdie boek beloof nie ’n wonder-dieet waarvan jy nog nooit gehoor het nie en spoor jou ook nie aan om by jou naaste gimnasium aan te sluit nie. In Dink Slank,...