1,300円
Die titel is geinspireer deur die bestaan van die Swart Afrikaners, ook bekend as Natrekkers, van Onverwacht, 'n gemeenskap wie se voorouerskap uit bevryde Maleise slawe asook Afrikaner-inboekelinge (gevangenis-arbeiders) uit, onder andere, die Khoekhoen en San gemeenskappe. Inspirasie kom meer s...